I believe I can fly 8.

Is dit nodig dat ek nog ietsie sê oor die hartseer lot van papagaaie in gevangeneskap in mense se huise, opgesluit in klein hokkies met geknipte vlerke?

https://animalogic.ca/blog/parrots-are-not-pets

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

28 Responses to I believe I can fly 8.

  1. Sjoe dis ‘n eye opener!!! Ek moet sê ek het al baie daaraan gedink hoe wreed dit is om Pasella in ‘n hok te hou waar hy nie kan vlieg nie. Maar hoe gemaak, hy sal nooit nou in die wild oorleef nie. Ek is sommer sad

    • seegogga sê:

      Julle kan dalk vir hom n lekker groot hok buite maak waar hy gereeld buit bietjie kan

    • seegogga sê:

      Bondels, ek wil ook nog eendag, maar die ideaal is om ‘n groot hok buite te he waar mens op gereelde basis die papagaai laat vlieg. My Bekkie is gelukkig ‘n klein ringnek, en hy vlieg sommer vry in die huis.

    • seegogga sê:

      Baie speelgoed is ook NB. Hulle is bsie intelligent en kyk selfs tv!

      • Wow, sy het al haar speelgoed verwoes, sal nog gaan kry

      • seegogga sê:

        Die ding is: die speelgoed moet verwoes word- dis hoe hulle spee. Dit kan n duur storie word. Maar jt kan eie speelgoed maak deur boksies( waarin medisyne ens kom) te neem en iets lekkers daarin te sit- n neut, grondboontjiebotter, n stukkie brood of appel of iets waarvan sy regtig hou. Wys haar die lekkerny en hoe jy dit in die boksie sit, en maak die boksie toe. As sy lus voel, sal sy aan due boksie torring en kou tot sy d lekkerny kry. Ek sir graag iets in n margarienbakkie vir bekkie. Hy hou aan tot h6 die bakkie oop het. Hy weet al presies hoe dit werk. Hy kan ook grondboontji4botterbottel dekseltjies oopmaak as dit nie styf toegedraai is ni.

      • Wow!! Ek leer nou so lekker by jou!! Baie dankie ek gaan verseker probeer.

  2. Laat mens wonder, maar dit gee my ma soveel plesier om geselskap te hê.

  3. Dit laat mens diep dink.

  4. Ek hou niks van voëls in ‘n hok nie. Of diere in ‘n dieretuin. Dis wreed.

  5. Terug pieng: Die groen bus ry regtig – toortsie.com

  6. Blootvoet sê:

    Nogal die laaste veertig jaar of so heel gekant teen hokvoëltjies en bakvissies. Hulle het mos nie gemoor nie!

  7. Blootvoet sê:

    Slawe werk mos sewe dae vd week

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s