Nee ek willie WEER die praatstok hê nie.

Ek wil eintlik die foto’tjie vd goue vroue wys voordat Seegogga met baie groot moeite die Goue Vroue weer terug op haar rug gekry het. Oordosering? Toorts se tert? Ontsteltenis? Swewend van wat?

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

24 Responses to Nee ek willie WEER die praatstok hê nie.

  1. appeltjie sê:

    Genade!Julle is so vinnig op julle voete . Ek wil nog inspring dan is julle al weer n tree vooruit. Moet die “einde van die kwartaal”sindroom wees. Heerlike intersessies hierdie

  2. Toortsie sê:

    Maar jy mag steeds inspring! 😁 Terwyl Trommeltjies nou dink wat sy sê. Gou-gou! Gryp die geleentheid. 😁

  3. Toortsie sê:

    Seegogga, hoe op aarde kry jy dit reg?

    • seegogga sê:

      Dit was per ongeluk. Ek weet self nie hoe nie. En toe sit ek die nag om om hulle weer op my dop te kry. En soos Goue vroie is, wil hulle toe net nie weer heeltemal in hulle posisies in nie. Die wat aan die pote moes vasklou, lyk asof hulle na d pote toe reik. Die een wat aan die oog moes vasklou, klou nou aan niks en vas nie lê los die fop, di met opgetrekte knieë sit toe in d lug, ens .bek het si na Joh-Marie verlang, maar dit was toe reeds middernag….

  4. Toortsie sê:

    Sis so oulik! Jy sal wraggies ‘n Goue Vroue/Rebusfontein kunsboek moet naak. Of ‘n lekker storieboek oor ons met al jou Rebusprentjies.

  5. Toortsie sê:

    Jy weet dat ek nie weet wat ek in daai tert gegooi het nie, né? Daar was net té veel skokke vir een dag en alles het so vinnig gebeur.

  6. Toortsie sê:

    Appeltjie, spring sommer net. Knyp jou oë toe en spring! Dan kyk ons waar jy land!

  7. woordnoot sê:

    Seegogga…ek stem saam. Jy kan gerus daaraan dink om ‘n kunsboek van Rebusfontein saam te stel…dis so oorspronklik!

    • seegogga sê:

      O julle is almal baie ondersteunend! Ek wou nog aan d gesigges werk, maar dis onmoontlik as die Goue Vroue heeltyd rondskuif. Toe los ek dit maar, want die nag was amper om.

  8. Jou sketse is te mooi vir woorde! Ek sien hoe vervaard Seegogga se knypers die onhebbelike spulletjie probeer orden 😆

  9. Pragtige skets, die ou seegoggatjie het al haar dae met die onhebbelike vroue

  10. Praat en skets maar eers voort, ek het my trommeltjie se sleutel verloor in al die gespook met water, krappe, wyn, tert en broodjies……..

  11. Terug pieng: Nou is dit regtig my beurt – toortsie.com

  12. Terug pieng: Winterskersfees op Rebusfontein – toortsie.com

Lewer kommentaar