Ek wil eintlik die foto’tjie vd goue vroue wys voordat Seegogga met baie groot moeite die Goue Vroue weer terug op haar rug gekry het. Oordosering? Toorts se tert? Ontsteltenis? Swewend van wat?
-
Join 248 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 186 332 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (51)
- die tale wat ons praat (34)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (14)
- Euro-trip (11)
- feeverhale en ander stories (50)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (32)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (5)
- kraters en ander skandes (humor) (27)
- Los opdrifsels (191)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (20)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (30)
- Seestories (46)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies
-
Selekante ( argiewe)
Genade!Julle is so vinnig op julle voete . Ek wil nog inspring dan is julle al weer n tree vooruit. Moet die “einde van die kwartaal”sindroom wees. Heerlike intersessies hierdie
Janee, Appeltjie, ek sleep maar hygend agterna…
Tannie Fannie, al wat jy moet doen is om te gaan mooi broodjies bak. Ek vermoed ons gaan dit nodig hê na Toortsie se tert.
Maar jy mag steeds inspring! 😁 Terwyl Trommeltjies nou dink wat sy sê. Gou-gou! Gryp die geleentheid. 😁
Seegogga, hoe op aarde kry jy dit reg?
Dit was per ongeluk. Ek weet self nie hoe nie. En toe sit ek die nag om om hulle weer op my dop te kry. En soos Goue vroie is, wil hulle toe net nie weer heeltemal in hulle posisies in nie. Die wat aan die pote moes vasklou, lyk asof hulle na d pote toe reik. Die een wat aan die oog moes vasklou, klou nou aan niks en vas nie lê los die fop, di met opgetrekte knieë sit toe in d lug, ens .bek het si na Joh-Marie verlang, maar dit was toe reeds middernag….
maar dit is presies hoe dit moet wees! 🙂
Sis so oulik! Jy sal wraggies ‘n Goue Vroue/Rebusfontein kunsboek moet naak. Of ‘n lekker storieboek oor ons met al jou Rebusprentjies.
Jaaaaaa!!!!!!
Jy weet dat ek nie weet wat ek in daai tert gegooi het nie, né? Daar was net té veel skokke vir een dag en alles het so vinnig gebeur.
Solank ons net nie dooi nie. Maar nou wonder ek hoe party op daardie ander trip die lug in gegaan het. Het hulle dalk skelmpies ‘n happie van die tertvulsel gevat?
Dalk was dit die groen stokkielekkers uit Praag?
Mmm dalk!
Appeltjie, spring sommer net. Knyp jou oë toe en spring! Dan kyk ons waar jy land!
Seegogga…ek stem saam. Jy kan gerus daaraan dink om ‘n kunsboek van Rebusfontein saam te stel…dis so oorspronklik!
O julle is almal baie ondersteunend! Ek wou nog aan d gesigges werk, maar dis onmoontlik as die Goue Vroue heeltyd rondskuif. Toe los ek dit maar, want die nag was amper om.
Jy weet uit ondervinding dat ons nie een net stilgesit kry nie, Seegogga. Jou prentjie is so na aan die ware Jakob soos kan kom!
Dis omdat ons dag gesiggies anders lyk as in die nag!!!!
Jou sketse is te mooi vir woorde! Ek sien hoe vervaard Seegogga se knypers die onhebbelike spulletjie probeer orden 😆
Pragtige skets, die ou seegoggatjie het al haar dae met die onhebbelike vroue
Praat en skets maar eers voort, ek het my trommeltjie se sleutel verloor in al die gespook met water, krappe, wyn, tert en broodjies……..
Ek is het die stok voor jou deur neergesit, Trommeltjies. Slaap nou eers rustig die slaap van die onskuldige. Ons wag geduldig vir jou.
Terug pieng: Nou is dit regtig my beurt – toortsie.com
Terug pieng: Winterskersfees op Rebusfontein – toortsie.com