SA's My Octopus Teacher takes home the Oscar: 'A huge privilege to represent this place I love'

https://www.news24.com/channel/movies/news/sas-my-octopus-teacher-takes-home-the-oscar-a-huge-privilege-to-represent-this-place-i-love-20210426

Jippie! Ek het mos gesê lank gelede toe hierdie pragtige Suid Afrikaanse dokkie net op Netflix kom, dat ek hoop hy kry die Oskar wat hy verdien.

https://seegogga.com/2020/09/10/watch-my-octopus-teacher-trailer-cphdox-2020-on-youtube/

Die van julle wat dit nog nie gesien het nie, kan gerus op Netflix gaan kyk na MY OCTOPUS TEACHER. En alles speel af hier aan die voet van Tafelberg.

Baie, baie , BAIE geluk aan almal betrokke by die maak van hierdie uitsonderlike film.

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

9 Responses to SA's My Octopus Teacher takes home the Oscar: 'A huge privilege to represent this place I love'

  1. Ag Seegogga, dankie vir die lekker nuus. Ek het voorfliek gekyk, maar nog mie daarby uitgekom om te kyk nie. Sal sommer die week plan maak.

  2. Una sê:

    Ek stem met jou saam, dis ń ongelooflike fliek/dokumentêr.

  3. Letty-Ann sê:

    Ons het dit gelukkig gesien en Danie het dit sommer vir die Manneklub ook gewys.Dit is uitstekend en verdien beslis die Oscar.

  4. Het gisteraand daarna gekyk, ‘n wonderlike ervaring – baie dankie dat jy hierdie inskrywing gepos het!

  5. Stem saam met jou, hy verdien die oscar dubbel en dwars, wat ń fenominale dokkie.

Laat 'n boodskap na seegogga Kanselleer antwoord

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s