



Keukenhof
So lovely the colours
so crispy the air
I cannot help thinking
you should have been there.



-33.916698
18.416700
Like this:
Like Loading...
Related
About seegogga
Soos 'n krappie op die strand,
trap ek spoortjies in die sand.
Dalk sien jy iets,
dalk niets.
Wie sal raai
hoe die wind gaan waai?
Lieflik!
ai, maankind, dis so pragtig en die tulpe is yslik groot
Lekker vrolike fotos!
Dit het my nou net laat besluit om volgende jaar daar te gaan draai. Dis mos net anderkant die dam.
Daai twee mannetjies is mooi groot
een jaar oud! hulle groei so vinnig en begin nou loop. Dis die moeite werd om blomme te kom kyk, hoor!
Jy is so gelukkig om die tulpe te sien! Ons het dit gemis toe ons daar was. ai. GENIET DIT!!
Ai, ek so gelukkig – en wens so my ma kon dit ook bellef het. sy sou darem mooi geskilder het hieroor, ne.