Ma se seksboek. Brief 19: Vroulike seksuele ervaring

Liewe Leanie, Annika en Lientjie

Nouja, dit het tyd geword dat ons praat oor die vroulike seksuele ervaring……………………………………………………………………………..teks verwyder -in die boek volledig beskikbaar

Daar is meer as een soort orgasme. Die vaginale orgasme is……………………………………………………………………………………………….teks verwyder -in die boek volledig beskikbaar

Nouja, dit was ‘n mondvol.

Slaaptyd! Lekker slaap en liefde.

Ma.image

Ma, ek’s verlief, oftewel Ma se seksboek, is nou in die handel beskikbaar. Koste slegs R 35 +posgeld van R15 =R50.

Om u kopie te bestel, sms u naam en kontakbesonderhede na 0845874228.

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ma se seksboek. Bookmark the permalink.

5 Responses to Ma se seksboek. Brief 19: Vroulike seksuele ervaring

  1. Olga sê:

    Baie goed gestel krappie.

  2. Ehe! :mrgreen:

    Laat hierdie tannie my nou bloos…. 😛

    Mens moet net besef tegniek kom met tyd en hulle het hulle hele lewe saam hulle maat om uit te vind watter knoppies waar, wanneer en hoe gedruk word…

    Ek hoop egter dat hulle wel maats kry met geen ervaring. Om vooraf te weet en te vergelyk en terug te dink … is nie goed vir jou maat se selfvertroue nie want daardie persoon gaan bly wonder of daar vergelykings gedoen word.

  3. seegogga sê:

    Ja! Maar waar om hulle te vind…..

  4. bisone20 sê:

    Hi.. my name is bibie, very nice article and beautiful theme ^^. Visit my blog at : http://vmenplusobatkuat.blogspot.com/2015/04/vmenplus-obat-kuat-pembesar-penis.html

    vmenplus

Lewer kommentaar