-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 299 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: gedigte en rympies (seestrome van verlange)
die taal van verlange-‘n ‘MISS YOU’ dag
‘n “Miss you”- dag My mindset is English, and my thoughts are of you, even though we’ll never meet and there’s nothing we can do. Two ships in the ocean thousands of miles apart yet so near … Lees voort
Oor die liefde, die wyn en die inspirasie
As die wyn die inspirasie nie bring nie, wie anders as die liefde sal dit gee? Wie anders sal my woorde vleuel, my gedagtes lewe gee? As die wyn die inspirasie nie bring nie sit my gedagtes in ‘n hok … Lees voort
LIFE GOES ON
LIFE GOES ON … Certain stages in life are pain long stretched droughts without rain barren earth beneath the rock only the bones of an animal a withered flower the memories of a lost love. And yearning, yearning one dwells … Lees voort
Posted in English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), idioomstories, Los opdrifsels
Tagged hurt, keep going, life, love, pain, stages of life, try again
4 Kommentaar
Die taal van die liefde 2: Ouerliefde
Lied van ‘n Mamma by haar slapende kind Ek sal vir jou ‘n versie maak my liewe kleine kind. Ek sal vir jou ‘n liedjie sing wat fluister van die wind- van sterretjies en … Lees voort
Vriende
Wat is ware vriende? In Vrae oor Vriendskap deur Deurmekaargedagtes is daar so mooi daaroor geskryf en daardie wyse man, Khalil Gibran aangehaal. Hy het ons mooi vertel hoe so ‘n vriendskap moet wees. En ek het gese dat ek so ‘n vriend het … Lees voort
Na aanleiding van Leon se jakarandafoto
Nostalgie Waar is die jare van pers jakarandablare wat tapyt op die sypaadjies van die systraatjies saans? En die soet jasmyntrossies -vir my ook ‘n bossie?- Van saamswot by die Dal tot die skemerlig val en ons hand aan hand … Lees voort
DAGBOEK
DIARY A book- messed up with writing and inkblots- and all I have to talk to. A book- dirty, messy, falling apart- and all I have.
en ja, die liefdestaal
WEEKLAAG Was ek maar ‘n Breyten ( hoe sweet die arme ysterkoei nie) of Eugene Marais (were you but here, were you but here) of Antjie Krog ( en het jy my toegelaat om met my skurwe hakskene op jou … Lees voort
Lui telefoontjie, lui!
Mmm! Die vreugde van kommunikasie! Wat sou ons tog wees sonder daardie lieflike kontak met ons medemens? En die heerlike geselsies van ‘n geliefde? Hierdie skrywe kom uit die outyd, lank voor selfone, in die tyd toe ek ‘n deeltelefoon in Johannesburg gehad … Lees voort
Om te blog-of nie
Om te blog of nie- that is the question. Het ek iets te se? Ek lees Toortsie se inspirerende blogs en ek wonder wat ek hier doen. Jaaaa! Ek wil mos skryf! Maar wat? Waarom het ons so ‘n behoefte om vir die wereld te skryf? Is ek ‘n uiterste ekstrovert? Of is dit die woordkuns? Wat is … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.