
This thoughtfull piece above says so much about the lack of respect for the plight of pet birds that humans have. Please read it with an open mind.
BIRDS SHOULD NOT BE PETS! And if we cannot rule that out, there should be strict laws and regulations concerning cage size etc as well as a ban on wingclipping, and taking babies from the nest.
Jy teken darem maar pragtig
Baie dankie Abrie- nog een van my 5minute prentjies
Dit is baie mooi geteken. En ek stem saam.
Dankie Christa
Pragtige skets en ek stem saam – voëls hoort nie in hokkies nie.
Dankie Hester
Vreeslike industrie, dankie vir jou deel van die bewusmaking!
Ai Karen, as hulle van dieremushandeling praat, is dit asof voëls nie ingesluit word nie. Ek is van n paoagaaigroeo afgegoou omdat ek dit dyrf waag het om te sê dat dit vir die voël verkeerd is om sy vliegvere te knip. As si n voël val en homself ernstig beseer, word die ooorsaak( knip van vliegvere) heeltemal gediwnplay of geignoreer. Niemand wil die waarheid erken nie.