Saterdagaand en Sondagaand mymeringe

Saterdagaand; Dis stil, dis laat, en my kinders wat kom kuier het, het gaan slaap. Die wind waai liggies en die hond verskuif van posisie. Iewers in die verte ry ‘n motorfiets. Stilte en vrede.

Maar vanoggend was Anene Booysen se begrafnis hier naby my op die hoek.

*****

Sondagaand: En nou is die weereens Sondagaand, stilte. Die kinders weg, die man weg, die radio weg,  tv stukkend. Net ek en my diere – en ja, my laptop!

Maar ek vra myself af: Waar was daardie sekuriteitswagte toe dit nodig was? Ek dog hulle is sekuriteitswagte op die terrein. WAAR WAS HULLE???

 

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

2 Responses to Saterdagaand en Sondagaand mymeringe

  1. Flenters's avatar Flenters sê:

    Dis hartverskeurend treurig.

    Maar elke moord is so

    Like

Lewer kommentaar