truth of dare

Toorts het my nou gevra

(en ek sê toe maar ja!)

vir die volgende 24 uur

antwoord ek rein en sekuur

als wat jul wil vra, sowaa!

ek daag die boer, die kameel en die heks uit om dieselfde te doen

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

10 Responses to truth of dare

  1. Terug pieng: op versoek van die Seegogga…. | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

  2. Toortsie sê:

    Skryf weer vir ons so ‘n lekker storie wat ons die end kan skryf…. of so iets, gebruik jou eie inisiatief!

  3. Kameel sê:

    Vra sommer nou vir jou wat ek vir Kindvanafrika ook gevra het. Complete the statement: “If I could live my life over again……..”

  4. Truth: Sou jy een van jou dogters vir ‘n seun wou inruil?
    Wat hoop jy vind jou kinders nooit omtrent jou uit nie?
    Watter blogger sal jy graag wil ontmoet en hoekom?

    Dare: Met watter fiktiewe karakter identifiseer jy en hoekom?

    • seegogga sê:

      Truth>Nee, ek sou nogal op ‘n stadium ‘n seuntjie wou gehad het, maar elke keer as die babatjie gebore word en die dr se:” Dis ‘n pragtige dogter!” Dan was ek baie bly die nie ‘n seuntjie nie. Dogrtetjies is spesiaal.
      Dare: Peter Pan – ek dink as kind was ek verlief op hom. Dit moet wonderlik wees om in die Neverland te woon.

  5. brieweuitdievreemde sê:

    OK, Seegogga, hier’s my vraag: Watter plek in ZA is jy die liefste voor (behalwe jou eie huis of dorp) en waarom?

    • seegogga sê:

      Wel, my dorp is Bredasdorp en Struisbaai en Agulhas hier om die draai, is my gunsteling plekke! Maar ek het grootgeword op Sasol en vir Sasol is oneindig lief. Dit was ‘n wonderlike plek. Maar nie soos hy nou lyk nie. Gee maar vir my Stellenbosch. Daar is alles, natuurskoon, wyn, kuns, akademie, musiek, teater….Ek dink dis amper soos die Neverland, .

  6. Terug pieng: Wat dink Laviga?? « Herriemerrie

Laat 'n boodskap na seegogga Kanselleer antwoord

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s