Ha! 200 likes!!! ( in 210 posts)
Baie baie dankie aan julle almal wat my bloggie lees! So ‘n onverwagte stats notatjie laat ‘n mens nogal heel lekker voel. ‘n Mens skryf nie vir die’likes’ nie, maar dit is tog lekker as ‘n mense weet iemand geniet dit.
Geniet julle dag ook en lekker skryf!

…en dan kan die klein krappie nog mooi teken ook!
LikeLike
Dankie Dirkie. Ons het mos almal ons talente. Moet nou nie met kosmaak, tuinmaak lere maak of ander deugde by my aankom nie!
LikeLike
Baie baie geluk! Nee, ons skryf nie vir die erkenning nie, maar as dit die slag kom is dit darem vreeslik lekker!!! Geniet die 200!! Hulle is regtig JOUNE!
LikeLike
Dankie Toortsie!
LikeLike
Geluk 🙂
LikeLike
Terug pieng: Truth or dare… | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie