-
Join 242 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 212 293 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (53)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (203)
- Ma se seksboek (30)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (48)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: Los opdrifsels
Ete vir 4, vir R50 of minder
Toortsie het my die opdrag gegee om ‘n ete te maak van R50 of minder en hoewel ek nie ‘n kok is nie( ek het ander talente) het ek darem probeer. So hier is dit. Dalk geniet jy dit. Spagetti bolognaise … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
2 Kommentaar
Vriende
Wat is ware vriende? In Vrae oor Vriendskap deur Deurmekaargedagtes is daar so mooi daaroor geskryf en daardie wyse man, Khalil Gibran aangehaal. Hy het ons mooi vertel hoe so ‘n vriendskap moet wees. En ek het gese dat ek so ‘n vriend het … Lees voort
Na aanleiding van Leon se jakarandafoto
Nostalgie Waar is die jare van pers jakarandablare wat tapyt op die sypaadjies van die systraatjies saans? En die soet jasmyntrossies -vir my ook ‘n bossie?- Van saamswot by die Dal tot die skemerlig val en ons hand aan hand … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.