summertime!

Vanoggend loop iemand wat my nog nie goed ken nie, my raak daar reg voor OK op Struisbaai.

“Hallo!” groet sy vriendelik. “Wat maak jy hier? Hou jy so ‘n bietjie vakansie?”

En dadelik kom die woordjies wat ek jare gelede hier op die bloggie geskryf het in my kop, dus skryf ek dit sommer vannaand weer hier, met ‘n paar klein veranderinge

                    IT’S SUMMERTIME

 It’s summertime, and off to the sea I go,

not to swim, walk the beach, or suntan – no!

But to work – wash toilets, make beds, sweep floors…Oh!

It’s summertime so off to the sea I go!

its summertime 001.jpg

 

 

 

 

 

 

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange) and tagged , , , . Bookmark the permalink.

21 Responses to summertime!

  1. Una's avatar travel460 sê:

    Seegogga, dis te oulik!

    Liked by 1 person

  2. Haha, kostelik! Dis presies hoe dit gaan, veral as al die familie en vriende ook saam kom vakansie hou! Ek het eerstehandse ervaring daarvan.

    Liked by 1 person

  3. Hou baie van die skets – is dit joune? Ek kan die wind voel en die see ruik…

    Liked by 1 person

  4. Kameel's avatar Kameel sê:

    Wat maak jy met al hierdie talente van jou? Jy weet jy mag hulle nie begrawe nie…nie eers deur toilette skoon te maak nie.

    Liked by 1 person

  5. Ugh!! By die see, wil ek in elke hoekie en gatjie gaan kryp. Beslis nie werk nie.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar