Nouja, Seegogga se bloggie gaan deesdae deur moeilike tye. Nie net is die Seegogga bietjie ouer, stadiger en luier met die skryf nie, nee! Sy het die sotlike ding gaan doen om te “upgrade!”
In plaas van wordpress.com, is sy nou seegogga.com. Dit lyk mos nou baie beter, al betaal sy so ‘n bietjie daarvoor. Maar wat gebeur? Seegogga se bloggie se leserstal verminder oornag met die helfte. Is dit omdat daar nie meer advertensies is nie? Is dit omdat Seegogga stadiger geword het, of minder interessant? Nee, volgens die stats is dit direk agv die upgrade, en die gevolglike geen advertensies nie. Ek wil so graag advertensies terughê, maar daarvoor het ek paypal nodig. Ek sukkel nog met lg.
En tog: Geruime tyd kyk ek al na die hoeveelheid besoeke, wat al nader aan 100000 klim, maar net nie daar uitkom nie. Vandag sien ek dit toe!!!: 100 045 besoeke!
Seegogga het arrive! Uiteindelik!
![]()

Geluk Seegogga – eendag as ek groot is… 👍🌟💥💞💖💗
LikeLiked by 1 person
Wil jy nie dalk ter viering van 100 000 vir ons wat jou later eers ontdek ‘n lyd met 10 of 20 van jou gunstelinge blog nie. Ek is oortuig dat jy dan verkeer sal lok.
LikeLiked by 2 people
sal probeer, Abrie
LikeLike
Maak so Abrie. Gee net bietjie kans.
LikeLike
Dankie, Abrie.
LikeLike
Baie geluk met jou arrival!
LikeLike
Dankie Hester!
LikeLike
Baie geluk… maar ek weet nie watter voordele dit het nie?
LikeLiked by 1 person
geen voordele nie, sommer net ‘n klein persoonlike oorwinninkie, om te dink dat my bloggie sowaar al 100 000 besoeke gehad het.
LikeLiked by 1 person
Hartlik geluk net jou 100 000. Lyk myvek moet weer kom kuier sodat Paypal regkom.
LikeLike
Wel ek is nie by FNB nie so dit faan sukkel!
LikeLiked by 1 person
Ek wil jou eintlik sê om nie daaroor te worrie nie. Om geld by hulle te kry moet jy derduisende klieke per maand kry en hul betaal eers uit as dit baie dollars is. Ek dink steeds dis nie regtig die moeite werd nie.
LikeLike
Ek h paypal nodig as ek op sekere websites my akkomplekke wil adverteer.
LikeLiked by 1 person
Okay
LikeLike
Ek staan verstom. So baie besoeke…Dit is absoluut wonderlik. Geluk, Seegogga. En doen asb soos Abrie vra.
LikeLiked by 1 person
dis darem oor ‘n hele paar jaar – amper 7 om presies te wees
LikeLike
Baie Geluk!!!
LikeLike
Veels geluk!
LikeLike
Baie geluk. Gaan ons ‘n regte partytjie hou vir ‘n miljoen?
LikeLike
Ha! Ja! As ek dan nig lewe. Jy is genooi!
LikeLike
Baie geluk.
LikeLike
Dankie!
LikeLike
Knap gedaan. 😉
LikeLike
Dankie Olga.
LikeLike
Jammer dit is nie in dollars nie, maar welgedaan 🙂
LikeLike
Dankie Kameel, dollars sou darem nou welkom gewees het!
LikeLiked by 1 person