Liewe blogvriende
Ek hoop julle het ‘n wonderlike geseënde Kersfees gehad en gaan ‘n wonderlike geseënde en voorspoedige nuwe jaar hê. 2017 Hier kom ons!
Liefde
Seegogga
Liewe blogvriende
Ek hoop julle het ‘n wonderlike geseënde Kersfees gehad en gaan ‘n wonderlike geseënde en voorspoedige nuwe jaar hê. 2017 Hier kom ons!
Liefde
Seegogga

Gekom en gegaan. Ons gaan die nuwe jaar almal met hope energie aanpak, hoop en glo ek. Dankie vir die wense, en Abba.
LikeLike
Ja Una! Die hoop beskaam nie.
LikeLiked by 1 person
Soos ‘n oogwink is 2016 verby, in die geskiedenisboeke in. (Ten spyte van die feit dat 2016 366 dae gehad het!)
Mooi jaar vir jou en die mense vir wie jy lief is.
LikeLiked by 1 person
Dankie Lewies. Mooi jaar vir jou ook!
LikeLike
Hoevat jy nou hierdie tannie terug na anderjare..bittersoet…Voorspoedige nuwejaar!
LikeLiked by 1 person
Ai ja hartseer liedjie uit ons tyd. Ek hoor die groep gaan weer saam optree. Dan moet ons virseker gaan kyk!
LikeLiked by 1 person
Mooi 2017vir jou, liewe Seegogga
LikeLike
Danke wünsche einen schönen Nachmittag lieber Gruß Gislinde
LikeLiked by 1 person
Terug pieng: Eternamenta Blog Awards | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog
Waar is jy? Waar het jy heen verdwyn? Nee man, laat weet my hoe dit met julle gaan.
LikeLike
ek h vdag email gestuur. Dit was ‘n stresvolle paar dae maar hopelik gaan alles van more af weer beter. Bid een glo. Dis alwat ek nou kan doen.
LikeLiked by 1 person