Kersfees is verby, Nuwe Jaar lê voor

kersfees 001Liewe blogvriende

Ek hoop julle het ‘n wonderlike geseënde Kersfees gehad en gaan ‘n wonderlike geseënde en voorspoedige nuwe jaar hê.  2017 Hier kom ons!

Liefde

Seegogga

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Kersfees, Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

11 Responses to Kersfees is verby, Nuwe Jaar lê voor

  1. Una's avatar travel460 sê:

    Gekom en gegaan. Ons gaan die nuwe jaar almal met hope energie aanpak, hoop en glo ek. Dankie vir die wense, en Abba.

    Like

  2. Soos ‘n oogwink is 2016 verby, in die geskiedenisboeke in. (Ten spyte van die feit dat 2016 366 dae gehad het!)

    Mooi jaar vir jou en die mense vir wie jy lief is.

    Liked by 1 person

  3. Hoevat jy nou hierdie tannie terug na anderjare..bittersoet…Voorspoedige nuwejaar!

    Liked by 1 person

  4. Toortsie's avatar Toortsie sê:

    Mooi 2017vir jou, liewe Seegogga

    Like

  5. Danke wünsche einen schönen Nachmittag lieber Gruß Gislinde

    Liked by 1 person

  6. Terug pieng: Eternamenta Blog Awards | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

  7. Una's avatar travel460 sê:

    Waar is jy? Waar het jy heen verdwyn? Nee man, laat weet my hoe dit met julle gaan.

    Like

Lewer kommentaar op seegogga Kanselleer antwoord