Deel dit:
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
- Meer


Daardie Waatlemoen wil gedoen wees
LikeLike
’n Wonderlike geseënde jaar vir jou en jou geliefdes.
LikeLike
Jy gaan nou lekker lag. Ek dink ek wil by Maankind en by jou gaan loer. Tik Seegogga, maar dink ek is by Maankind. Hier sien ek sowaar jou foto en dink die ander een is Maankind, want hoe anders kom jy dan by haar. Begin die kommentaar tik: You Lucky Fish! Hoe jaloers is ek nou. Toe onthou ek maar ek is eintlik by jou!! Ek is mal oor die 2012 waatlemoen! Jy is SO kunstig!!
LikeLike
Uhhummm: jy klink my so bietjie deurmekaar…”A ja jagoe! Dis ‘n nuwe djaar en os is deermekaar, my bokkie makie koffie sonner syker…..!”
LikeLike
ag hoe pragtig is die foto ! sjoe ek is mal oor wat julle met die waterlemoen gedoen het !
LikeLike
Baie dankie, Staaltjies, en baie welkom by my blog. Ek hoop dis vir jou ook ‘n mooi jaar wat voorle.
LikeLike
Dankie Toortdie! Aan jou, asook ander wat hier lees: ‘n Nuwe jaar bring nuwe hoop, nuwe keuses, nuwe moontlikhede. Mag julle hierdie jaar baie geseend wees en wonderlike nuwe vreugde en geluk vind.
LikeLike
Dis ek en my niggie op oujaarsaand, Struisbaai (die beste plek op aarde?)
LikeLike
‘n FANTASTIESE 2012 vir jou, Seegogga! ALLES van die BESTE!
LikeLike