Help!!!!!

Waar is my bloggie? wat het gebeur???? is ek gedelete???? Het WordPress ‘n aksie teen my????? WAT GAAN AAN????

Skielik kry ek geen e-mail van my nuwe inskrywings nie, ook nie van die comments by my inskrywing nie. Het julle so ‘n e-mail gekry om te se ek het iets geskryf???? Hê???? En toe ek kliek op follow this blog, maak WordPress of hulle glad nie besef dat seegogga en Seegogga die een en dieselde ou seegogga is nie. Ek is deur die instrumentpaneel en al die woordjies en op die ou end besluit ek om hulle self te kontak, maar toe verskyn daar ‘n nota dat hulle toe is tot 28 Okt. Ek willie so lank waggie! Ek soek my “notifications!”Help!!! Asseblieftoggie iemand!!!

      

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

8 Responses to Help!!!!!

  1. karen's avatar karen sê:

    ek het ‘n e-pos gekry van jou blog inskrywing – op my rekenaar bestaan jy dus nog 🙂

    Like

  2. Toortsie's avatar toortsie sê:

    Ek kon darem jou blog lees!! So, jy is nog HIER!! YES!!

    Like

  3. seegogga's avatar seegogga sê:

    Ag, dankie tog! As ek nou geweet het hoe, het ek opgesit ‘Ek lewe!!!’ van Annelie Jordaan.Wel kom ons kyk of dit werk as mens hier kliek: http://www.youtube.com/watch?v=WGxfrj8gTXM
    Weet nie wat met vorige bloggie gebeur het nie.As my Blackberry nou net ook wil bel, is die Kaap weer Hollands!

    Like

    • seegogga's avatar seegogga sê:

      Maar iets is nog nie lekker nie! As ek na my stats grafiek kyk, wys dit daar was 33 besoeke, maar op die lysie waar hulle se watter inskrywings besoek is, se hulle daar is net 27 besoek. As ek op gister se lysie klik, se hulle daar was 33 besoeke , maar die grafiek se daar was 44. Hoe verklaar jy dit? Nou die dag het my plat aardbolletjie ook so verkeerd gewys – of is ek aan die kens raak?? o ja- en AL Ysland se rooi kolletjies het verdwyn- vedwyn se ek jou, en daar was BAIE. Wie was so orig met die JIK?

      Like

  4. Jy’t nie van die aardbol afgeval nie, al sê jou aardbol ook wat!

    Like

  5. seegogga's avatar seegogga sê:

    En die see hier is ROF!! Maar die lyk my so Ysland het ‘n oorstroming gehad- het enigeen van jjulle nog rooi kollletjies op Ysland???? Myne het mos verdwyn.

    Like

Lewer kommentaar op toortsie Kanselleer antwoord