Deel dit:
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
- Meer












pragtige tekeninge! watse graad of standerd was dit? ek hou van die juffrou se kommentaar om eerder ‘n 2 of 3 jarige dogtertjie te vat, hehehe.
LikeLike
Het jare gelede ‘n kurses by UNISA gevolg in die skryf van kinderverhale. Die opdrag was ‘n prenteboek vir kleintjies. Hierdie goed is goes wat mhy eie kleintjies gedoen het, maar ek stem saam dat die humor dalk bietjie verlore is vir sulke klein kindertjies – dis meer vir die mammas. Verder moes ek die koekies en eetgoed op einde meer beklemtoon het.
LikeLike
Pragtig! Storieboekmateriaal.
LikeLike
Ag hoe sweet! Ek kry nie die skryfstukkies gelees nie, maar die prentjies is PRICELESS! Wie het dit geteken?
LikeLike
Ek teken maar so nou en dan . Het altyd sulke prentjies geteken vir my immigrante klas.
LikeLike
Manjifiek,Seegogga!Jou lieflike prentjies sê soveel meer as ‘n 1000 woorde❣
LikeLiked by 1 person