Ek is bevoorreg om 4 plekkies by die see te hê. Die een, Annie’s flat, is tans permanent verhuur, maar die ander is op kort termyn beskikbaar aan almal wat ‘n bietjie die see wil kom geniet. Kyk gerus hier na hulle en kontak my!
Here are my 3 sea accommodation units.
FAGANS op Struisbaai: https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/11/02/fagan-se-woonstel/
Erika op Struisbaai.
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/08/12/erika-self-catering-accommodation-struisbaai/
Rus’nBietjie op Agulhas.
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/11/03/rus-n-bietjie-agulhas/
We look forward to accommodate you!
Ons sal julle graag wil ontvang!
Anna-Marie Groenewald
tel 0845874228
seegogga@gmail.com





Sou graag wou gebruik maak van jou akkommodasie. Ek het jare terug al in jou omgewing vakansie gehou en weet hoe pragtig die natuur is. Sterkte met die uit huur.
LikeLike
Dis absoluut pragtig daar by julle plekkies, Seegogga.
LikeLike
wanneee kom kuier julle?
LikeLike
Scrappy, kom kuier! Ek gaan vir jou en Una mos niks vra nie. Kom net!
LikeLike
Pragtig daar
LikeLike