Vakansie akkommodasie!

Ek is bevoorreg om 4 plekkies by die see te hê. Die een, Annie’s flat, is tans permanent verhuur, maar die ander is op kort termyn beskikbaar aan almal wat ‘n bietjie die see wil kom geniet. Kyk gerus hier na hulle en kontak my!

Here are my 3 sea accommodation units.

FAGANS op Struisbaai: https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/11/02/fagan-se-woonstel/

Erika op Struisbaai.
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/08/12/erika-self-catering-accommodation-struisbaai/

Rus’nBietjie op Agulhas.
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/11/03/rus-n-bietjie-agulhas/

We look forward to accommodate you!

Ons sal julle graag wil ontvang!

Anna-Marie Groenewald
tel 0845874228
seegogga@gmail.com

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

5 Responses to Vakansie akkommodasie!

  1. Sou graag wou gebruik maak van jou akkommodasie. Ek het jare terug al in jou omgewing vakansie gehou en weet hoe pragtig die natuur is. Sterkte met die uit huur.

    Like

  2. Una se gedagtes's avatar Una se gedagtes sê:

    Dis absoluut pragtig daar by julle plekkies, Seegogga.

    Like

  3. seegogga's avatar seegogga sê:

    wanneee kom kuier julle?

    Like

  4. seegogga's avatar seegogga sê:

    Scrappy, kom kuier! Ek gaan vir jou en Una mos niks vra nie. Kom net!

    Like

Lewer kommentaar