Rebusfontein op Google

Ek mik en mik om verder te skryf aan my Mosambiek avontuur. Maar vannaand dink ek terug na my huisie op Rebusfontein. En ek wonder toe sommer of die res van die wereld van ons weet. Wat sê Google? En ja! Hulle weet! Kyk wat sê Google.

Die “Goue Vroue” is ‘n groep vriendinne en bloggers wat gesamentlik stories skryf, dikwels in ‘n vervolgverhaal-formaat waar hulle hulleself as karakters in fantastiese avonture plaas. 

Rebusfontein is a fictional, metaphorical, and creative “virtual town” in South Africa created by a group of women bloggers to represent a charming, artsy, and rural communitySeegogga se Bloggie Often referenced in creative writing and blogging circles, it acts as a, cozy, imaginative space rather than a real, physical location. 

Key details about Rebusfontein:

 

  • Virtual Concept: It is not a real town on a map, but a shared online, creative space or “safe haven” created by a community of bloggers.
  • Atmosphere: It is described as a quiet, quaint, and artistic rural village, similar to historical South African towns like Matjiesfontein, Jagersfontein, or Barberton.
  • Themes: Content surrounding this, such as on Seegogga se Bloggie and seven circumstances, often involves themes of art, cooking, and community. 

E

R

En toe Google ek die Goue vroue. En AI sê die volgende:

Kreatiewe Skryf- en Bloggroep 

Die “Goue Vroue” is ‘n groep vriendinne en bloggers wat gesamentlik stories skryf, dikwels in ‘n vervolgverhaal-formaat waar hulle hulleself as karakters in fantastiese avonture plaas. 

  •  

Verder word ons e-borke toe deur n hele paar plekke genoem

EN toe dink  ek terug…. wanneer hou ons weer party op Rebus? Wanneer gaan ons die stories saamsit en boek uitgee? of nog e-boeke? My kleinkinders is mal oor ons ruitereis. Toortsie s’n is mal oor ons Jumanji avontuur.

En ek dink gereeld terug aan ons avonture asof dit werklik was. Dit het my lewe verryk soos min ander dinge. Wat n voorreg is dit om ‘n Goue Vrou te wees!

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein and tagged , , . Bookmark the permalink.

1 Response to Rebusfontein op Google

  1. Net Saterdagaand praat Toortsie, Seegogga en ek oor onse Rebusfontein.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar op trommeltjies Kanselleer antwoord