Ek weet nie. Ons twist dat di3 beenhare bewe, maar is dit genoeg vir n sirkus? Ek het nog n bietjie gaan grawe:
Hierdie pas mooi by Una se beenhare.
Maar ek dink vir n mooi vertoning is hierdie dalk die ding:
Wat sê julle? Hoe ookal, wikkel daardie boudjies, want ons ga dans dat die dak lig!

Klink sommer baie lekker!
LikeLike
Wow. Ek sal wat wil gee om soos die tweede een te kan dans.
LikeLike
Ek probeer dink hoeveel sambuca ek moet drink voor my skaniere so los kan wees…
LikeLike
Virgo…ja nee! Ek sal self ‘n paar kelkies moet sluk voor ek so grasiues sal wees!
LikeLike
Ek raak sommer moeg wanneer ek na al daardie harde oefening kyk.
LikeLike
Wat van ‘n rustige outydse langarm?
LikeLiked by 1 person
Ek sal soek!
LikeLiked by 1 person
Hmm, ja, daardie twee is tango se eerstespan! Maar ek en Silver is doodheppie in die vyfdespan 😀
LikeLike