Dis Kersfees

Hierdie jaar het onder my uitgevlieg. Benewens my matriekklas se 50 jarige reünie  het ek wonderlike blogavonture en reise beleef. Volgende jaar DV is die my varsitypêlle se 50jarige reünie en gelukkig reël ek dit nie hierdie keer nie.

Maar nou is dit eers daardie wondergety: Kersfees, waar ons opnuut die wonder van Christus herdenk.

‘ n Geseënde Kersfees en ‘n vrolike nuwe jaar vol wonderlike ervarings word u toegebid.kersfees 001

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Kersfees, Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

16 Responses to Dis Kersfees

  1. Dankie Seegogga, ek hoop jy en en joune beleef ‘n wonderlike feestyd.

    Liked by 1 person

  2. Baie dankie, ons is rustig tuis, net drie. ‘n Vredevolle feestyd, vir julle ook.

    Liked by 1 person

  3. dromer777's avatar dromer777 sê:

    BAIE dankie vir jou en jou familie ook

    Liked by 1 person

  4. Una's avatar travel460 sê:

    Dankie vir die seënwense, Seegogga, mag hierdie vir julle ook ń spesiale tydperk wees.💗

    Liked by 1 person

  5. SJ Botha's avatar SJ Botha sê:

    geniet die nuwe jaar….doen iets nuuts, iets uitdagends en meeste van alles: hou veiligheid in gedagte.

    Liked by 1 person

  6. Liza M Roux's avatar lizamroux sê:

    Dankie en gelukkige nuwejaar. In watter dorp bly Seegogga?

    Liked by 1 person

  7. aj vosse's avatar aj vosse sê:

    Mag die jaar vol pret en lekker wees!
    Mooi bly daar onder en dankie vir jou ondersteuning!
    👍🥂😎🎉

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar