Ter herinnering aan Audrey Hepburn

Haar eerste film. Hier is die hele vollengte film, free, gratis en for nothing. Geniet dit !

https://archive.org/details/RomanHolidayClassicFilm

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

9 Responses to Ter herinnering aan Audrey Hepburn

  1. Sy is waarlik ikonies

    Liked by 1 person

  2. Una's avatar travel460 sê:

    Iewers oor die naweek gaan ek hierna kyk! Lekker!

    Liked by 1 person

  3. karen's avatar karen sê:

    Dankie vir die deel 🙂 Oe, my ma het gedink Gregory Peck is ‘n regte hunk!

    Liked by 1 person

  4. Terug pieng: 40 Dae van Positiwiteit – Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Lewer kommentaar op karen Kanselleer antwoord