So kry ek die eerste keer in ‘n lang ruk kans om bietjjie te surf – en ontdek hierdie ongelooflik mooi youtube musiek. Gun julleself ‘n paar minute en laat julle meesleur! Jy sal verkwik en nuut anderkant uitkom!

Wat ń heerlike manier om die dag te begin, met hierdie mooie klanke.🌹
LikeLiked by 1 person
Fantastiese musiek!
LikeLiked by 1 person
Een van my gunsteling werke…ek is mal oor Rachmaninoff.Hierdie vrou kán speel!
LikeLiked by 1 person
Ek moet saamstems: babavingertjies en al het sy ‘n ongelooflike vaardigheid en gev.oelvolheid
LikeLiked by 1 person
Mooi!
LikeLiked by 1 person
Oe ja!
LikeLiked by 1 person
Terug pieng: My drie minute! | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog
Pragtig em nee ek verwys weereens nie noodwendig na die pianis nie! dit is, darem mmar pragtig die ouditorium, selfs die weerkaatsing van die op die klavier en uit die aard van die saak die vaardigheid en klank
LikeLiked by 1 person
ja lekker te kyk en te luister
LikeLiked by 1 person