
Nouja die foutjies sal nie uitgesluit bly nie. Die korrekte spelling is Quebec en dit moet wees : waar IN die wereld is ek ( ipv is) , maar ek ganie nou alles oordoen nie!

Nouja die foutjies sal nie uitgesluit bly nie. Die korrekte spelling is Quebec en dit moet wees : waar IN die wereld is ek ( ipv is) , maar ek ganie nou alles oordoen nie!

Dis nou oulik. Ek onthou ons het in die sub-standerds hierdie tipe van plakkate en flitskaarte gebruik om te leer lees.
LikeLike
Ja, Hester so het ons grootgeword! Ek het sommer die eerste ding wat in my kop gekom het, neergeskryf. Daar is baie ruimte vir verbetering..
LikeLiked by 1 person
Wonder of kinders nog leer klank. Hulle lees en skryf maar moeilik deesdae as ek die saak so bekyk.
LikeLike
Seker darem. Hoe sal hulle anders leer spel?
LikeLike
Oulik! Ja die spellery, dis soos goeie maniere, verander met die tyd.bv, eens op ‘n tyd maak die man die karse deur vir sy vrou oop, eens op ‘n tyd skryf ons “daardie” en nie “daai”nie.
LikeLiked by 1 person
Ja Lewies!
LikeLike
En hier doen jy sommer die hele maand se A tot Z in een aflewering!Baie ondernemend en oulik.
LikeLiked by 1 person
Dankie Perdebytjie!
LikeLiked by 1 person
Baie oulik Dankie vir die deel
LikeLiked by 1 person
Dis die allermooiste illustrasies. Ek dink jy is een van die raakvat-vrouens wat sommer gou-gou met ‘n opdrag klaarspeel.
LikeLiked by 1 person
Dankie Frannie!
LikeLike
Baie dankie, dis baie oulik!
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLike
Jou ou WENNER! 🙂
LikeLiked by 1 person
!
LikeLike
Ag dit het ek nou geniet. Jy het kortpad gekies….. en ek lang pad. Is nog nie klaar met my karakters uit die bybel nie. Maar sal klaarmaak al vat dit my die hele jaar. Kan mos nie ‘n ding halfpad los nie. Mooi dag vir jou!!!
LikeLike
Ek is mal oor kou idee v karakters uit d Bybel as alfabet!
LikeLike
Dankie. Vat net heelwat tyd…. en baie leeswerk. Het bybel nog nooit so fyn bestudeer nie 🙂
LikeLiked by 1 person