200 LIKES

 Ha! 200 likes!!! ( in 210 posts)

Baie baie dankie aan julle  almal wat my bloggie lees! So ‘n onverwagte stats notatjie  laat ‘n mens nogal heel lekker voel. ‘n Mens skryf nie vir die’likes’ nie, maar dit is tog lekker as ‘n mense weet iemand geniet dit.

Geniet julle dag ook en lekker skryf!

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

6 Responses to 200 LIKES

  1. ????'s avatar Dirkie sê:

    …en dan kan die klein krappie nog mooi teken ook!

    Like

  2. Toortsie's avatar Toortsie sê:

    Baie baie geluk! Nee, ons skryf nie vir die erkenning nie, maar as dit die slag kom is dit darem vreeslik lekker!!! Geniet die 200!! Hulle is regtig JOUNE!

    Like

  3. Dalene's avatar brieweuitdievreemde sê:

    Geluk 🙂

    Like

  4. Terug pieng: Truth or dare… | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

Lewer kommentaar op Toortsie Kanselleer antwoord