dis winter!

Die twye swenk

die takke swaai,

dit is die winterwind

wat waai….

Hierbinne sit ek

dankbaar warm

en met donskombers

omarm.

Laptop op die skoot

woorde op die hart

verlange sommer groot

en wynglasie kwart.

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange). Bookmark the permalink.

3 Responses to dis winter!

  1. Toortsie's avatar Toortsie sê:

    als klink lekker. Ek is mal oor die winter.

    Like

  2. seegogga's avatar seegogga sê:

    ek het ietsie vir jou hier, wat die winter dalkies nog lekkerder sal maak

    Like

  3. Terug pieng: Plekke waar ek (en ander blogmaats) al lekker gebly het | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

Lewer kommentaar