Keukenhof: Tiptoe through the Tulips

   

Keukenhof

So lovely the colours

so crispy the air

I cannot help thinking

you should have been there.

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in English blogs, Euro-trip, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

7 Responses to Keukenhof: Tiptoe through the Tulips

  1. seegogga's avatar seegogga sê:

    ai, maankind, dis so pragtig en die tulpe is yslik groot

    Like

  2. Gogga's avatar Gogga sê:

    Dit het my nou net laat besluit om volgende jaar daar te gaan draai. Dis mos net anderkant die dam.
    Daai twee mannetjies is mooi groot

    Like

  3. Toortsie's avatar Toortsie sê:

    Jy is so gelukkig om die tulpe te sien! Ons het dit gemis toe ons daar was. ai. GENIET DIT!!

    Like

  4. seegogga's avatar seegogga sê:

    Ai, ek so gelukkig – en wens so my ma kon dit ook bellef het. sy sou darem mooi geskilder het hieroor, ne.

    Like

Lewer kommentaar