Die tale wat ons praat: Afrikaans!

Wil julle weet wat ons weet? Luister gerus na hierdie uitstekende toespraak van die matrikulant, Mpumi Rakhudu!

https://www.facebook.com/share/5VMf7wDvRNzJQUEX/?mibextid=xfxF2

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

2 Responses to Die tale wat ons praat: Afrikaans!

  1. Nikita's avatar Nikita sê:

    Wow, dis fantasties om hulle so te hoor praat en ek is so trots op ons taal as ek ‘hulle’ ook hoor sing in Afrikaans! Baie mooi en dankie vir die deel. ‘n Fantastiese toespraak.

    Like

Lewer kommentaar op Nikita Kanselleer antwoord