Jippie! Ek het mos gesê lank gelede toe hierdie pragtige Suid Afrikaanse dokkie net op Netflix kom, dat ek hoop hy kry die Oskar wat hy verdien.
https://seegogga.com/2020/09/10/watch-my-octopus-teacher-trailer-cphdox-2020-on-youtube/
Die van julle wat dit nog nie gesien het nie, kan gerus op Netflix gaan kyk na MY OCTOPUS TEACHER. En alles speel af hier aan die voet van Tafelberg.
Baie, baie , BAIE geluk aan almal betrokke by die maak van hierdie uitsonderlike film.

Ag Seegogga, dankie vir die lekker nuus. Ek het voorfliek gekyk, maar nog mie daarby uitgekom om te kyk nie. Sal sommer die week plan maak.
LikeLiked by 2 people
Op Netflix beskikbaar
LikeLike
xxx
LikeLiked by 1 person
Ek stem met jou saam, dis ń ongelooflike fliek/dokumentêr.
LikeLiked by 1 person
So bly jy hou ook daarvan
LikeLike
Ons het dit gelukkig gesien en Danie het dit sommer vir die Manneklub ook gewys.Dit is uitstekend en verdien beslis die Oscar.
LikeLiked by 1 person
Het gisteraand daarna gekyk, ‘n wonderlike ervaring – baie dankie dat jy hierdie inskrywing gepos het!
LikeLiked by 1 person
Bly jy het dit genuet. Dit qas vir my baie spesiaal.
LikeLiked by 1 person
Stem saam met jou, hy verdien die oscar dubbel en dwars, wat ń fenominale dokkie.
LikeLiked by 1 person