By gebrek aan woorde; PRENTE.
Die eerste foto is sommer by die see voor Rus ‘n Bietjie ons strandhuisie met soldatepoel in voorgrond, die ander foto’s is sommer op ons gewone pad Kaap toe- ons hoef nie te gaan soek vir mooi dele om af te neem nie- hulle is oral sommer langs die pad en op ‘n sekere deel, op ‘n sekere draai, sien ons selfs die see!





Die blerrie telefoondrade maak my so die dinges in as ek ‘n foto van iets wil neem. Ek moet regtig leer photoshop.
Jy lei my in die versoeking met daardie eerste foto.
LikeLiked by 1 person
Daar is gratis prograammetjies waarmee jy dit ook kan uithaal.
LikeLiked by 1 person
Wou so graag ry, maar die bleddie gordelroos hou my steeds in die huis
LikeLiked by 1 person
Pragtig!
LikeLiked by 1 person
Dankie Seegogga.
LikeLiked by 1 person
Pragtig. Julle is bevoorreg.
LikeLiked by 1 person
Nou sit ek sommer openlik en tjank soos ‘n aardwolf in volmaan oor ek nie ook daar kan bly nie… Baie dankie, dis baie mooi fotos!
LikeLiked by 1 person
Baie mooi omgewing. Jy’s bevoorreg om daar te bly.
LikeLiked by 1 person
Die fotos is pragtig! Ek het self ‘n klompie mooi fotos al geneem hier op die plaas in die Overberg. Elke seisoen het sy eie mooi.
LikeLiked by 1 person
Dankie julle almal. Na byna 23jaar hier, het ek nog nooit blaze geraak oor . al die mooi en al die kleur nie. Elke rit see toe en elke rit Kaap toe of waarheen ookal, is spesiaal, omdat dit so mooi is.
LikeLike
Reblogged this on Seegogga se Bloggie.
LikeLike