Hallo Meermin, ek dink dit hang af hoe diep die verlange le. Sommige verlanges is maar net altyd daar , in jou hart, in jou agterkop. sonder dat jy altyd fisies van hulle bewus is. Ander n ie ernstige verlanges, kom en gaan.
Ja, ne, Leon! Eintlik het ek hierdie stukkie jare der jare gelede al geskryf. Dis natuurlik gebaseer op die ou kinderversie vvan die seuntjie wat bang word en skrik vir sy eie jas wat aan die kapstok hang in die donker.
Verdwyn verlang ooit uit mens uit ❓
LikeLike
Hallo Meermin, ek dink dit hang af hoe diep die verlange le. Sommige verlanges is maar net altyd daar , in jou hart, in jou agterkop. sonder dat jy altyd fisies van hulle bewus is. Ander n ie ernstige verlanges, kom en gaan.
LikeLike
Jy het darem vir ons kom sê 🙂
LikeLike
Ja, ne, Leon! Eintlik het ek hierdie stukkie jare der jare gelede al geskryf. Dis natuurlik gebaseer op die ou kinderversie vvan die seuntjie wat bang word en skrik vir sy eie jas wat aan die kapstok hang in die donker.
LikeLike
oeeeee, kort en MOOI!!!
😀
LikeLike
Dankie Toortsie, ek is darem bly ons is nou nie meer geblok nie, ne!
LikeLike
Eish. 😦
LikeLike
Hierdie is al meer as 30 jr gelede geskryf, Vlam. Het jy my feeverhaal se heel einde gelees?
LikeLike