Die taal van geheime liefde: 2.Verlange

Allenig moet ek bed toe gaan

dis donker in die gang

en ekke kan vir niemand se

hoe ek na jou verlang…..

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange). Bookmark the permalink.

8 Responses to Die taal van geheime liefde: 2.Verlange

  1. meermin sê:

    Verdwyn verlang ooit uit mens uit ❓

    • seegogga sê:

      Hallo Meermin, ek dink dit hang af hoe diep die verlange le. Sommige verlanges is maar net altyd daar , in jou hart, in jou agterkop. sonder dat jy altyd fisies van hulle bewus is. Ander n ie ernstige verlanges, kom en gaan.

  2. Jy het darem vir ons kom sê 🙂

    • isseegogga sê:

      Ja, ne, Leon! Eintlik het ek hierdie stukkie jare der jare gelede al geskryf. Dis natuurlik gebaseer op die ou kinderversie vvan die seuntjie wat bang word en skrik vir sy eie jas wat aan die kapstok hang in die donker.

  3. toortsie sê:

    oeeeee, kort en MOOI!!!
    😀

Laat 'n boodskap na meermin Kanselleer antwoord

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s