Nog ‘n Valentynsbrief?

Damn Van, I love you, man!

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in die tale wat ons praat, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange). Bookmark the permalink.

9 Responses to Nog ‘n Valentynsbrief?

  1. Ek is Von nie Van nie ;P

    Like

    • seegogga's avatar seegogga sê:

      Toortsie en Leon en ander wat hier lees: Van rym met damn en man. Wil julle nog weet? Ek kon ook gese het Dan, maar dit klink te veel soos Damn. Of Jan,( die Engelse een) maar dan spreek lesers dit dalk Afrikaans uit en dan werk dit glad nie. Daar het jy dit.

      Like

  2. Toortsie's avatar Toortsie sê:

    Ek wil graag weet wie hierdie Van is?

    Like

  3. seegogga's avatar seegogga sê:

    ooo, ek hoop nie julle dink ek was kwaai nie! ek was nie! ek het hierdie sinnetjie jare gelede geskryf, en ja, daar was iemand spesifiek. Maar ek het nou die dag dit weer ontdek( die sinnetjie) en hou nogal daarvan. Dit het in min woorde baie gese van my frustrasie en gevoelens daardie tyd in my jong jare.

    Like

  4. Toortsie's avatar toortsie sê:

    dit was oulik!!! en ek weet van rym!!! (nie dat ek weet hoe om dit te gebruik nie, maar ek kan sien as iemand ANDERS oulik is!!) 🙂

    Like

  5. seegogga's avatar seegogga sê:

    Net jammer die betrokke ou het nooit my sinnetjie gesien nie…..

    Like

  6. pikkepensie's avatar pikkepensie sê:

    ja, dit is jammer die betokke persoon het dit nie gesien nie. maar dink net so daar aan, as hy dit gesien het, sou jy dan vir leanie, annika of lienkie ‘n seksboek kon geskryf het???

    Like

  7. seegogga's avatar seegogga sê:

    Sjoe, moeilike vraag! Maar ek is baie dankbaar oor daardie 3 kindertjies. Ek verruil hulle vir niemand nie!

    Like

Lewer kommentaar op pikkepensie Kanselleer antwoord