Seegogga se Bloggie
sommer woordjies wat waai in die wind en miskien aanklank sal vind
Slaan oor na inhoud
  • Tuis
  • Accommodation, Struisbaai and Agulhas
  • Bespreek hier/ Book here!
  • Seegoggas, Krappies en goeters
← Ma se seksboek. Ekstra brief wat ingevoeg gaan word: Brief 25 ouerinmenging
Om ‘n boek te skryf →

Oor die liefde, die wyn en die inspirasie

Posted on November 24, 2010 by seegogga

As die wyn die inspirasie nie bring nie,

wie anders as die liefde sal dit gee?

Wie anders sal my woorde vleuel,

my gedagtes lewe gee?

As die wyn die inspirasie nie bring nie

sit my gedagtes in ‘n hok

want van liefde is nie sprake nie-

ek’t alles weggegee.

Deel dit:

  • Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
  • Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
  • Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
  • Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
  • Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
  • Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
  • Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
  • Meer
  • Share on Reddit(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Reddit
Like Loading...

Related

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
View all posts by seegogga →
This entry was posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels. Bookmark the permalink.
← Ma se seksboek. Ekstra brief wat ingevoeg gaan word: Brief 25 ouerinmenging
Om ‘n boek te skryf →

Lewer kommentaar Kanselleer antwoord

  • Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email. As jy jou e-mailadres gee , sal jy nuwe seegogga inskrywings kry.

    Join 249 other subscribers
  • Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die

    • 211 484 ste besoeker! Lekker lees.
  • soek hier /search

  • seestrome(Kategoriee)

    • Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
    • blogspeletjie (8)
    • blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
    • blogspeletjie:towerbus, (6)
    • Boeke en flieks (11)
    • branders van emosies: musiek vir die siel (6)
    • brilsielkunde (4)
    • Die Overberg: my wereld. (52)
    • die tale wat ons praat (36)
    • engele op my paaie (3)
    • English blogs (15)
    • Euro-trip (12)
    • feeverhale en ander stories (53)
    • gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
    • goue vroue (36)
    • idioomstories (28)
    • Kersfees (20)
    • Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
    • kraters en ander skandes (humor) (29)
    • Los opdrifsels (201)
    • Ma se seksboek (29)
    • Mosambiektrip (3)
    • ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
    • Overberg (21)
    • rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
    • rhebusfontein (32)
    • Seestories (47)
    • skoolstories (7)
    • Treinstories (1)
    • troustories (4)
    • Vertelling: Die Juffrou en John (14)
    • Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
    • Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
  • Jongste krappies

    • Rebusfontein op Google
    • Konsternasie op die stasie 2
    • Konsternasie op die stasie: 1.
    • ‘n Geskenk uit die Hemel.
    • Mymeringe op Paas Vrydag.
    • 1652 Jan van Riebeeck vaar oor die see
  • Top Artikels & Bladsye

    • Accommodation, Struisbaai and Agulhas
    • Ouma se bababoek: Brief 20. Kindgrootmaak met humor
    • Wie is jy om te kla?
    • Ontbyt op Rebusfontein, vervolg
    • Afrikaans explained
  • Seesterretjies. onlangse kommentaar

    Tannie Frannie's avatarTannie Frannie oor Rebusfontein op Google
    trommeltjies's avatartrommeltjies oor Rebusfontein op Google
    seegogga's avatarseegogga oor Konsternasie op die stasie…
    trommeltjies's avatartrommeltjies oor Konsternasie op die stasie…
    seegogga's avatarseegogga oor Konsternasie op die stasie…
    DieDogter's avatarDieDogter oor Konsternasie op die stasie…
    woordnoot's avatarwoordnoot oor Konsternasie op die stasie…
    seegogga's avatarseegogga oor Konsternasie op die stasie…
    Bondelsgedagtes's avatarBondelsgedagtes oor Konsternasie op die stasie…
    seegogga's avatarseegogga oor Konsternasie op die stasie…
  • my boekies

  • Selekante ( argiewe)

Seegogga se Bloggie
Blog at WordPress.com.
  • kommentaar
  • Reblog
  • Subscribe Subscribed
    • Seegogga se Bloggie
    • Join 249 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Seegogga se Bloggie
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Copy shortlink
    • Report this content
    • View post in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...
 

Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.

    %d