Tag Archives: die storie van skaak vir kinders

Die storie van skaak, soos vertel aan my kleinkinders

Eendag, lank, lank gelede,(seker so 1500 jaar gelede) , was daar ‘n baie slim wiskundige met die naam van Sissa. Die koning van Indië was baie verveeld en hy gee toe vir Sissa ‘n baie moeilike opdrag. “Ek soek ‘n … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels | Tagged , , , , , , , , , , | 8 Kommentaar