Dit was vir my’n wonderlike ervaring om deel te kon word van ‘n groepie bloggers wat begin saamskryf het aan ‘n gemeenskaplike verhaal.
Dit het spontaan gebeur deur mense wat mekaar meestal glad nie ken nie, en die resultate was skreeusnaaks – spesiaal vir die deelnemers, maar ook hopelik en waarskynlik vir almal wat saamgelees het. Kameel het die idee gegee, en Hester was so oulik om dit op inlinks te plaas.
Dis nou al geruime tyd dat ek die behoefte voel om al die links in een blog te plaas sodat mens maklik by die stories kan uitkom en jou nie dood hoef te soek na watter stories daar beskikbaar is nie.
Dit werk so: Elke storie het sy eie link. As ‘n mens daarop klik, sien jy al die hoofstukke van daardie storie in volgorde. Elke hoofstuk is deur ‘n ander blogger geskryf, en hy moes voortbou op…
View original post 885 more words
Baie dankie, ek waardeer dit. Gaam my baie help.
En intussen het Ons vir Scrapy gehelp twrugkom en hou ons al weer partytjie 😁. Dankie vir jou moeite!