Afrikaans explained

Omdat ek ‘n Afrikaanse juffrou was, en omdat ek in die Vrystaat grootgeword het, waar die geskiedenis van Afrikaans ‘n verpligte deel van ons skooleksamen was, moet ek net hierdie interessante stukkie van Nikita reblog. Almal wat lief is vir Afrikaans – geniet dit!

Nikita's avatarChessalee

Afrikaans explained

Stats from the video

Afrikaans_opressed

Afrikaans language oppressed by the British.

Afrikaans muslims

Some news for you!

Afrikaans11

Love this!

Afrikaans vlag

Enjoy this video. Afrikaans is so (almost) Dutch.

View original post

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

10 Responses to Afrikaans explained

  1. seegogga's avatar seegogga sê:

    Kyk gerus die video ook

    Like

  2. Daar in die goeie ou Vrystaat (Kroonstad) het ek ure lank geswoeg om “Die stigting, doel en strewe van die GRA” onder die knie te kry.

    Liked by 1 person

  3. seegogga's avatar seegogga sê:

    Ja Lewies, dan ken jou mos nou ook die hele storie-van ou Arnoldus Pannevis af tot by Langenhoven. Ek glo ons is nou besig met die derde taalbeweging- dmv Afrikaanse musiek en flieks

    Like

  4. Hahaha so sit afrikaans vir google ore aan…

    Liked by 1 person

  5. Olga's avatar Olga sê:

    Ja ne, Afrikaans is ons taal.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar op Bondelsgedagtes Kanselleer antwoord