just smile!

Na ‘n baie negatiewe inskrywing gisteraand, wat ek nou weer vanoggend gou uitgevee het,  en toe maar weer ‘restore’ het,  ‘n positiewe enetjie:

O ja en hierdie enetjie: 

en moenie vergeet nie: 

en dan laaste maar nie die minste nie!

Geniet die dag!

En as naskrif: 

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

11 Responses to just smile!

  1. seegogga's avatar seegogga sê:

    Kameel,, na jou “like” het ek nog ‘n liedjie bygesit wat jy sal geniet. dink ek.

    Like

  2. Flenters's avatar Flenters sê:

    Ek was besig om op jou uitgeveegde pos kommentaar te lewer, toe is hy weg……..

    Nou voel ek soos Charlie Chaplin

    🙂

    Like

  3. lekkerjeuk's avatar lekkerjeuk sê:

    Partykeer kan mens nie anders as om depressed te raak nie. Maar gelukkig skyn die son meestal in Suid-Afrika en dit laat my soos n mal-bal altyd weer hop. Uit S.A. sal ek darem nog nie hop nie. Jou liedjies sal enigeen ook opbeur.

    Like

  4. Dalene's avatar brieweuitdievreemde sê:

    Ja, Seegogga.Just smile 🙂 Soms is daar niks anders te doen nie, eh.

    Like

  5. seegogga's avatar seegogga sê:

    dis waar wat jy se. Briefies. en in bietjie lag help altyd.

    Like

Lewer kommentaar