sundaynightblues

Dis alweer Sondagaand, blues tyd en haar hart loop ver paaie.

Sy wonder weer oor die lewe, die lief en die baie leed.

Hoe ver draai die liefde?

Hoe onselfsugtig is ware liefde?

Hoe onselfsugtig is sy werklik?

Hoe kry ‘n mens sy hart weer heel?

Dis Sondagaand, blues tyd, en haar hart dra swaar aan hom.

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

3 Responses to sundaynightblues

  1. Vlam's avatar Vlam sê:

    Wat is dit met Sondae? 🙄
    My man se altyd as kind was Sondae vir hom “wit”. Die son het ‘n ekstra wit lig gehad, en dit het hom sommer heeltemal depressief gemaak. 😉

    Maar dit klink my daar’s ‘n storie agter die Sundaynightblues…

    Like

  2. Toortsie's avatar toortsie sê:

    Sondagmiddag is KUIERTYD! Ekself is ook lui, maar gistermiddag het die bure hier kom kuier. Daar was GEEN kans vir Sondagblues nie!! maar as ek alleen is….

    Like

Lewer kommentaar