welkom 2012!

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

9 Responses to welkom 2012!

  1. Toortsie's avatar Toortsie sê:

    ‘n FANTASTIESE 2012 vir jou, Seegogga! ALLES van die BESTE!

    Like

  2. seegogga's avatar seegogga sê:

    Dis ek en my niggie op oujaarsaand, Struisbaai (die beste plek op aarde?)

    Like

  3. seegogga's avatar seegogga sê:

    Dankie Toortdie! Aan jou, asook ander wat hier lees: ‘n Nuwe jaar bring nuwe hoop, nuwe keuses, nuwe moontlikhede. Mag julle hierdie jaar baie geseend wees en wonderlike nuwe vreugde en geluk vind.

    Like

  4. Staaltjies's avatar staaltjies sê:

    ag hoe pragtig is die foto ! sjoe ek is mal oor wat julle met die waterlemoen gedoen het !

    Like

  5. Toortsie's avatar Toortsie sê:

    Jy gaan nou lekker lag. Ek dink ek wil by Maankind en by jou gaan loer. Tik Seegogga, maar dink ek is by Maankind. Hier sien ek sowaar jou foto en dink die ander een is Maankind, want hoe anders kom jy dan by haar. Begin die kommentaar tik: You Lucky Fish! Hoe jaloers is ek nou. Toe onthou ek maar ek is eintlik by jou!! Ek is mal oor die 2012 waatlemoen! Jy is SO kunstig!!

    Like

  6. klippie's avatar klippie sê:

    ’n Wonderlike geseënde jaar vir jou en jou geliefdes.

    Like

  7. Daardie Waatlemoen wil gedoen wees

    Like

Lewer kommentaar