Soos ‘n krappie op die strand,
trap ek spoortjies in die sand.
Soms sien jy iets,
soms niets.
Wie sal raai
hoe die wind gaan waai?
Tans is hier ‘n paar seestories( want ek is mos ‘n seegogga), sekskrappies, taalskulpies, ‘n paar kraters onder die see, ‘n paar los opdrifsels en seestrome van verlange….

Krappie, die wind waai altyd, altyd reg, en herstel sommer die onsinnighede en spelfoute wat ons in die sand skryf…
LikeLike
Ag, wat, dis ook goed so. Life goes on.
LikeLike
sê ek ook mos, ek spel soms lekker verkeerd, maar die boodskap sal ek oordra al is dit krom en skeef, daar is mos vir ons almal ‘n plekkie in die son… ek snuffel lekker hier by jou seegogga!!
LikeLike
Welkom hier, Kindjie, ek hoop jy snuffel sommer nog lank hier rond!
LikeLike
Dis wat die see aan ons doen! Geniet!! 😉
LikeLike
Ja, AJ, Soms wil ‘n mens baie skryf, soms net stilsit en die see geniet!
LikeLike