Geseënde Kersfees!

Hier waar ek om byna middernag in my bed sit, wonder ek- waar is die tyd heen? Die jaar lê op sy rug, die raamwerk is afgehandel, die vakansiegangers in, maar steeds skarrel ek rond.

Dis tyd om op te hou jaag en stil te word. Ek hoop ek kry dit reg. Ek hoop júlle kry reg!

Mag julle almal ‘n wonderlike geseënde Kerstyd ervaar, en vol van God se seën en liefde.

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Kersfees, Los opdrifsels and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.

14 Responses to Geseënde Kersfees!

  1. Dankie, jy ook. Mag dit ‘n pragtige feestyd vir jou ook wees.

    Liked by 1 person

  2. O, jou skets is sooo mooi! Geseënde Kersfees, Seegogga.

    Liked by 1 person

  3. Dankie! Geseend vir jou ook

    Liked by 1 person

  4. Geseënde Kersfees vir jou ook, Seegoga en mag jy gou rustiger raak.

    Like

  5. Hoop jy het n rustige een. Ek werk feitlik een strook deur

    Liked by 1 person

  6. Una's avatar Una sê:

    Dis pragtig gedoen! Geseënde kersfees vir julle, liefste Seegogga.

    Liked by 1 person

  7. Positief's avatar Positief sê:

    Pragtig, amper Kersfees. Mag julle ‘n geseënde tyd ervaar

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar op Tannie Frannie Kanselleer antwoord