OGGENDTEE Dis kunsuitstalling by Marina Blight se gallery. Om die teetafel in die agtertuin sit ‘n groepie van so 7 of meer pragtige dames. Elkeen is keurig en vrolik aangetrek en ja, middeljarig. Dit gons soos hulle gesels. Of liewer: … Lees meer Oggendtee
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit