Kersfeespresent, Kerskaartjie en Kerswense

Mmm, tog te snaaks. Deesdae lees almal skielik weer my bloggie: Dit is vakansietyd wat ek Desember 2011 geskryf het, asook  Om te copy en te paste wat ek in Desember 2012 geskryf  het. Ek kyk na die searches. Ja, daar staan … Lees meer Kersfeespresent, Kerskaartjie en Kerswense