Search Results for: 'n dag in die lewe van 'n seegogga

maslow op ‘n sondagaand…

Dis Sondagaand, blues-tyd en ek sit hier, doodmoeg, voor my blog. Ek moet skryf- ouma se bababoek, motoriese ontwikkeling, maar die krag en lus ontbreek. Ek wil graag ‘n gediggie opsit, ‘n paar maande gelede geskryf, maar dis te persoonlik. … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 3 Kommentaar

Van Gogh, Rembrandt en Seegogga

Hoi! Ag. wat een leuke dag ! Gister hebben we naar Vincent van Gogh’s museum gegaan. Wat mooi! Ik zie zijn kleure- erg vreemd en mooi. Zij schilderijen ziet daar heel modern uit. Helemaal te modern voor zijn tijd. Ik lees zijn … Lees voort

Posted in Euro-trip | 3 Kommentaar

Krater 6, oftewel die dag toe ek die trein ingehardloop het

Sjoe, na al die stres van die afgelope rukkie, is dit tyd vir ‘n krater storie! En dis ‘n ware storie, hoor! Vooraf moet ek net gou eers my hele sportloopbaan vertel. In my jare in die laerskool moes die hele … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Treinstories | Tagged , , | 31 Kommentaar

Sondagaand….blues? Of nie?

Vannaand is dit weer Sondagaand. Die kombuisvloer is toe onder berge wasgoed ( 3 strandplekke s’n sowel as ons eie huis s’n) en die wasmasjien grom-grom reelmatig- hy is reeds besig met sy tweede bondel. En tog is die blues … Lees voort

Posted in Seestories | 5 Kommentaar

Sondag afskeid

Dis Sondagaand, blues tyd, en vandag sit ons met harte in ons keel, maar tog ook nie. Daar is ‘n tyd vir elkeen van ons om afskeid te neem van geliefdes, van die lewe, en voort te gaan hemel toe, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 6 Kommentaar

Bloumaandagblues

Dis Maandagmore en ek voel sommer na weghardloop oor alles wat ek moet doen. Eerste moet ek 100 kaartjies verkoop- voor Donderdag! Die kabaret “Die verdwyning van Poksie Pienaar is DONDERDAGal hier- ek het nog net 2 verkoop…. Dit gaan … Lees voort

| Lewer kommentaar

Sondagmiddagblues 2

Dis alweer Sondagmiddag en ek sit en tob alweer oor my blog. Wat maak ek nou eintlik hier? Ma se seksboek is klaar- daar is nie nog episodes nie.( Terloops, ek kry baie goeie  terugvoering en ‘n 100 is al … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 8 Kommentaar

SUIDERNUUS en ek.

30 Jaar gelede het ek as  voortvarende groentjie by SUIDERNUUS ingestap. Ons het sopas van Pretoria af hierheen getrek, en ek het gedink dat ek dalk ‘n vryskut verslaggewer kan word. Jannie Marais, destyds eienaar en redakteur, het, gaaf soos … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Overberg | Tagged , , , | 4 Kommentaar

Die Towerinne en Coronamouna: HOOFSTUK 1

Hier is die eerste hoofstuk van ‘n nuwe bloguitdaging : Die storie oor die Towerinne en Coronanmouna. Soos gewoonlik by ‘n vervolgverhaal, moet almal wat wil deelneem ‘n inskrywingsvorm voltooi – kry die vorm hier: https://forms.gle/spN3EwV1kt5wGW9F9 Bloggers sal skryf in … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 40 Kommentaar

I believe I can Fly 9

  Ek is Bekkie en ek is die baas van die plaas, né! Ag my blou voëltjie, Bekkie, is vir my baie mooi. Hy is nou 15 jaar oud, ken sy area en sou nou en dan glip hy deur … Lees voort

Posted in Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , | 18 Kommentaar