Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 159 745 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (4)
- blogspeletjie (5)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (5)
- Boeke en flieks (9)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (51)
- die tale wat ons praat (31)
- English blogs (14)
- Euro-trip (11)
- feeverhale en ander stories (38)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (14)
- idioomstories (28)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (4)
- kraters en ander skandes (humor) (25)
- Los opdrifsels (161)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (20)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (10)
- rhebusfontein (19)
- Seestories (45)
- skoolstories (6)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (11)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
seegogga oor Emmerskoplysie 5 Positief oor Emmerskoplysie 5 Emmerskoplysie 7… oor Emmerskoplysie 5 woordnoot oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 woordnoot oor Emmerskoplysie 5 Wat my help met covi… oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 Una oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 my boekies
-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: ouma se bababoek ( ouerleiding)
Ouma se bababoek . Brief 10. Babas en dokters
Liewe Leanie, Annika En Lienkie Ek is eintlik nog heeltyd besig met basiese uitgangspunte. Het glad nie geweet daar is so baie nie! Vandag wil ek praat oor babas, dokters en medisyne. ‘n Babatjie het mos die manier om sommer vinnig … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
5 Kommentaar
Ouma se bababoek, brief 9. Geloof
Liewe Leanie, Annika En Lienkie Ek was nog eintlik besig met kerngedagtes, toe kom die tweelinkie al, en moes ek gou eers ‘n paar praktiese tips uitdeel. Maar nou is dit tyd om terug te kom na die grootste kernwaarheid: … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
12 Kommentaar
Ouma se bababoek, brief 8. ‘n Paar praktiese tips en dag versus nag
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Goeie aarde, hierdie bababoek is baie deurmekaar, want die tweeling het mos bietjie gou gekom en die ouma het ‘n bietjie stadig geskryf, dus is alles glad nie in volgorde nie. Dus skryf ek gou hier … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
1 Kommentaar
Ouma se bababoek, brief 7: Update oor borsvoeding, reels, en roetine.
Liewe Leanie, Annika en Lientjie Ag hierdie ouma is tog so bly die ou tweelinkie is uit daardie nare broeikaste en by die huis! Die beste broeikas is die wereld is mos die baba se eie mamma! Maar nou kom … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
6 Kommentaar
Ouma se bababoek, brief 6: Tweeling! Update oor saamslaap en liggaamlike kontak
Liewe Leanie, Annika en Lienkie, Wel. eers wil ek se:Leanie en Riek, baie baie geluk met die geboorte van julle tweeling!!! Sjoe, hulle is twee pragtige ou seuntjies, en hierdie ouma is sommer klaar lief vir hulle. Dis regtig wonderlik hoe … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
7 Kommentaar
Ouma se bababoek. brief 5: werk of tuisbly en kind grootmaak?
Liewe Leanie, Annika en Lientjie Sjoe, ek het omtrent lanklaas geskryf. My tyd is darem nou weer my eie en ek wil graag vandag praat oor iets wat vir my baie belangrik is. Julle het nou seker al agtergekom dat … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
9 Kommentaar
Ouma se bababoek nr 4, liggaamlike kontak, sjuut en borsvoeding
Liewe Kinders Jammer ek het so lanklaas geskryf, dit gaan maar dol- heeltemal te dol vir ‘n “ouma!” Kom ons gaan bietjie terug. Ons het gesien dat die mens, hoewel baie beskaafd, nog steeds deel van die soogdiere is en … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
4 Kommentaar
Ouma se bababoek. Brief 3: Slapies by mamma?
Goeienaand Leanie, Annika en Lienkie Vandag wil ek praat oor’n ding waar die mense jare lank al oor stry. Slaaptyd! Kom ons gaan terug na die natuur. Soogdiere versorg mos hulle kleintjies tot hulle groot is. Kleintjies slaap baie en soms … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
13 Kommentaar
Ouma se bababoek 2: Huilende babatjies en die bevrediging van behoeftes
Liewe Leanie, Annika en Lienkie My gedagtes is nog nie heeltemal agtermekaar met hierdie bababoek nie, so julle moet maar verskoon as my onderwerpe bietjie deurmekaar is. My seksboek het ek mos begeesterd op ‘n ou oefenigboek geskryf en uitgekrap … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
6 Kommentaar
Ouma se bababoek. Brief 1: moederlike instink
Liewe Kinders Hierdie briefies is nou vir Leanie, maar ek skryf sommer vir julle ander twee ook, wat dalk nog ook die voorreg gaan he om kindertjies te he. Hoe het die jare nie gevlieg nie! Van daardie eerste keer … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
8 Kommentaar