Search Results for: 'n dag in die lewe van 'n seegogga

‘n dag in die lewe van ‘n seegogga

Seegoggas se dae verander saam met die getye , die wind , die weer, en die ander gediertes wat dalk hulle pad kruis. Daar is dus min patroon in die lewe van ‘n seegogga, behalwe dat hulle lief is vir knibbel … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Seestories | 9 Kommentaar

HOE HET SEEGOGGA OOK ‘N TOWERIN GEWORD?

So in 2011 het Seegogga se bloggie die lig gesien. Seegogga was alleen , maar baie besig en haar kinders en man ver weg. Sy het saans weer behoefte begin voel om te skryf soos in die ou dae toe … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , | 23 Kommentaar

Lockdown moedersdag

2020 is beslis ‘n jaar van eerstes. Wie sou in sy wildste drome ‘n grendeltyd vir 2020 kon uitdink? Het enigeen van julle al voorheen ooit so ‘n lockdown beleef? Aanvanklik het ons dit positief met allerlei vrolike idees aangepak. … Lees voort

Posted in Kossies vir 'n seegogga en ander resepte, Los opdrifsels | Tagged , , , | 12 Kommentaar

Sondagaand – nie blues nie

Vannaand sit Seegogga nou stoksielalleen en speel hier met haar bloggie – iets wat sy so lanklaas gedoen het. Mnr Krap het aan’t slaap geraak in die sitkamer, RSG speel die mooiste operamusiek, die skulpbakkies is gewas, die seekatte lê … Lees voort

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels, Seestories | 22 Kommentaar

Skryfsafari – Una gered en skryfgedagtes oor blog

Kyk, die pad hier van die Suidpunt af na daar in die Noorde, is ‘n lang-lang, lang-lang pad. Dis ‘n pad met draaie en kinkels en diep dink. Tannie Frannie het gevra hoekom ons blog, en ek oordink toe my redes … Lees voort

| 31 Kommentaar

die lewe is ‘n feeverhaal

Almal van ons ken die stories van Rooikappie en die wolf, Gouelokkies en die 3 beertjies;,Aspoestertjie, Doringrosie,   Sneeuwitjie. In ‘n feeverhaal is daar die goeie en die bose. En altyd, maar altyd, wen die goeie en verloor die bose en … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories | 47 Kommentaar

Skryf safari: Die paaie van my gedagtes

Op ‘n skryf-safari gaan die paadjies met kronkels en draaie – soms glad en glibberig, soms opdraand en moeilik. Waarheen gaan my paadjie vannaand? Wel ek is mos ‘n seegogga, né.  Al langs die strand loop my spoortjies, lig, lig, … Lees voort

| 18 Kommentaar

Die perfekte misdaad? Verslaggewer: Seegogga

(Nota aan gereelde lesers: hierdie is deel van ‘n bloggergroep se hoogs amusante  gesamentlike geskryfde misdaadstorie, As julle lekker wil lag,  begin hier lees. ) Onthou ook asb om die kommentaar onderaan elke hoofstuk te lees.   “…Mmm nou moet … Lees voort

| 115 Kommentaar

I believe I can fly 3 ( ofterwel: Die dag toe ek op Worcester se sypaadjie kampeer het)

Einde verlede jaar het ek en my man ons kleinkind gaan oppas op Worcester, en natuurlik is Bekkie, my blou ringnekkie saam in sy reishokkie. Hy geniet die ryery altyd vreeslik en lewer kommentaar op alles. Vroeg die volgende oggend … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , | 39 Kommentaar

Hoe het Seegogga gebeur?

Van jongs af was ek lief vir skryf. Op 10-jarige ouderdom het ek al ‘n paar “gediggies” geskryf gehad, wat ek dan Desembers ewe manmoedig by die CSV Kampkonserte op Struisbaai opgesê  het. As ek klavier geoefen het, het ek … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels, Seestories | 27 Kommentaar